Wiskunde se ontstaan kan duisende jare gelede na Mesopotamiƫ teruggetrek word en is ongetwyfeld die basiese boustene van die moderne samelewing. Om sukses in die lewe te behaal is dit noodsaaklik dat hierdie vakrigting bemeester word. @Syferz bestudeer ons wiskunde in diepte met erns en bied dit op 'n opwindende en lekker manier aan. Daar is geen kortpad na sukses nie, ons pad is net soveel geriefliker.
@Syferz word gefokusde groepsklasse aangebied, met genoegsame individuele aandag. Studente vind baat deur:
Isabel is 'n gekwalifiseerde Hoƫrskool Wiskundeonderwyser.
Almari het 'n BSc graad in Fisika aan die Universiteit van Pretoria.
Vir navrae, kontak ons gedurende oggende per telefoon of stuur 'n WhatsApp.
Adres: 127 Lunnonstraat, Hillcrest, Pretoria
Isabel: 084 652 9500
Almari: 076 282 7857
Epos: admin@syferz.co.za